Die Hartklop van die Vrystaat bring musiek, geselligheid en gemeenskapsgees na Aldam op 2 & 3 Oktober 2026. Hierdie spesiale naweek vier hoop en ondersteuning vir ons gemeenskap en seniors, met alle inkomste wat direk terugvloei na hul welstand.
Program hoogtepunte:
π· 2 Oktober β Wyn- en brandewynveiling met βn 3βgang maaltyd (18:00 vir 18:30), plus vele ander lotte beskikbaar.
π 3 Oktober β Wynproe (R100 p.p.) van 11:00 tot 19:00, kinderpret, pretdraf, sangers vanaf 17:30, spitbraai en stalletjies. Dagfooi: R200 p.p.
π€ Optredes β Dozi, Fatman en Dusty Dixon sorg vir topklas vermaak.
Verblyf kan direk by Aldam bespreek word, met verskeie opsies beskikbaar.
Saam bou ons hoop vir ons gemeenskap en ons seniors.